Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Vrystaatse skaapboere sprei vlerke tot in Rusland

Suid-Afrika se kleinvee-boerdery stelsel is op ‘n baie meer gevordede fase as Rusland.

‘n Groot Russiese kalkoen-produsent het onlangs besluit hy wil sy skaap-bedrywighede uitbrei. Die Russiese skaapbedryf is nie so goed ontwikkel nie en het inteendeel, verklein die afgelope paar dekades. Damante het toe reg oor die wêreld na ander skaap-produsente en boere gekyk om te sien hoe hulle kan hulp kry om produksie te verhoog. Nadat die maatskappye draaie gemaak het in Amerika en Australië het hulle met Suid-Afrikaanse egpaar Manie en Karin Wessels wat naby Vrede in die Vrystaat met Mamre en Dormer skape boer, ‘n vennootskap begin.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2