You are currently viewing our desktop site, do you want to download our app instead?
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App Moneyweb Mobile Web App
Join our mailing list to receive top business news every weekday morning.

VSA stel tariefverhoging uit wat mark laat asem skep

Die plaaslike en internasionale markte het Dinsdag wipplank gery, maar die plaaslike mark het nie voordeel getrek uit die Amerikaanse aankondiging dat dit ‘n 10% tariefheffing op Chinese invoere gaan uitstel nie. Dit het wel die Amerikaanse markte ‘n hupstoot gegee. Ryk van Niekerk gesels met Johan Gouws, die hoof van batekonsultante by Sasfin Wealth en Piet Viljoen, die voorsitter van RECM oor die nuutste markbewegings.

Hulle praat ook oor eise van Amcu oor lone in die platinumbedryf.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

You must be signed in to comment.

SIGN IN SIGN UP

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR
NEWSLETTERS WEB APP SHOP PORTFOLIO TOOL TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company: