Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Waarom mens nie nou na beleggings in huur-eiendomme moet kyk nie

Navorsing toon dat woonstelle se leegstaan syfer van 5.5% to 7% in ‘n jaar gestyg het.

Baie Suid-Afrikaners beskou beleggings in woonstelle en huise, wat dan verhuur word, as ‘n goeie bron van inkomste. Omdat dit ‘n voorspelbare en eenvoudige besigheid verteenwoordig, was die altyd ‘n gewilde belegging. Maar navorsing van die konsultasie groep Rode & Venote het bevind dat die leegstaan-syfers van woonstelle aan die styg is, wat meer risikos vir die koop en verhuur-mark inhou. Erwin Rode gesels met Ryk van Niekerk oor die mark se vooruitsigte.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

GO TO SHOP CART

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2