Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Aandeelhouers is positief oor die verkoop van Pioneer Foods aan Pepsi

Een van die groot aandeelhouers in Pioneer Foods, Zeder, sê hy ondersteun die verkoop van die groep aan die Amerikaanse kosreus Pepsi. Die maatksappy het die week aangekondig dat hy al die aandele in Pioneer wil koop, teen R110 ‘n aandeel. Na die oorname sal Pioneer Foods se notering van die JSE verwyder word, met PepsiCo wat dit opneem as deel van sy internasionale besigheid. 

Die aankope is gerig op die daarstelling van ‘n afsetpunt vir sy produkte in Afrika. In ‘n gesprek met Tinus de Jager, bied Norman Cilliers, die bestuurhoof van Zeder meer insig oor die aanbod.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2